Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 29/09/2018
9:00 am - 11:30 pm

Categories


familie fees

KLEIN HOEWE KLEUTERSKOOL BIED AAN….. FAMILIE FEES!!!

WAAR – Klein Hoewe Kleuterskool ( R24pad, 2de sirkel vanaf Mall, links )
WANNEER – 29 September 2018
TYD – Vanaf 09hoo tot laat
KOSTES – R100 p/p – Kaartjies by die hek beskikbaar / Kan voor die tyd by skool gekoop word

By die familie fees bied ons ‘n groot verskeidenheid vermaak:

  • Stalletjies
  • Speel Area
  • Biertuin
  • Pom Poms
  • Skole Koor
  • GROOT Kunstenaars
  • Mnr & Mej Klein Hoewe

Kom geniet ook die vermaak saam met ons kunstenaars:

  • Bella Q & Ryno Labuschagne
  • Ruan Josh – Vanaf 19h00

MOENIE hierdie onvergeetlike lekker dag saam met ons misloop nie.
Skakel 087 135 1056 vir verdere navrae

 

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: